Antoinette Pienaar bring stories van Groot Karoo na Klein Karoo

- When
- Thu 5 Nov 2026 at 18:00
- Event type
- Show
- Town
- Oudtshoorn
- Venue
- Wesbank NG Kerksaal
- Entry
- R240.00
Kom geniet ‘n aand van stories saam met Antoinette Pienaar. Sy bring die unieke atmosfeer en verhale van die Groot Karoo na die Klein Karoo.
Die geleentheid word aangebied ten bate van Arbeidsbediening. Koffie, tee en verversings sal by die saal te koop aangebied word.


Be the first to comment
No comments yet on this post.
Log in to leave a comment
Create a free account or log in with your existing Route62.fans account to join the discussion.
Log in to comment